Hertog van Edinburg

Hertog van Edinburg
Die wapen van prins Edward, Hertog van Edinburg
Die wapen van prins Edward, Hertog van Edinburg
Geskep 10 Maart 2023 (vierde keer)
Eerste houer Frederick, Prins van Wallis
Huidige houer Prins Edward
Status In gebruik

Die Hertog van Edinburg, wat genoem is na die stad Edinburg in Skotland, is ’n Britse adellike titel wat sedert 1726 al vier keer herskep is vir lede van die koninklike familie. Die huidige titelhouer is prins Edward, wat dit gekry het op sy 59ste verjaardag op 10 Maart 2023.[1][2][3] Dié vierde skepping van die titel is lewenslank.

  1. "No. 63995". The London Gazette. 15 Maart 2023. p. 4994.
  2. "The King confers The Dukedom of Edinburgh upon The Prince Edward". The Royal Family. 10 Maart 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2023. Besoek op 10 Maart 2023.
  3. Coughlan, Sean (10 Maart 2023). "King Charles grants Prince Edward Duke of Edinburgh title". BBC News. Besoek op 10 Maart 2023.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search